2015 Tempo’s


Watter Afrikaanse kunstenaars gaan vanjaar met die louere wegstap? Help hulle kies – groot pryse is op die spel!

Jy kan wen - ’n Suzuki SX-4 ter waarde van R295 900

’n Groot lesersprys is vanjaar op die spel, want een leser kan met die Huisgenoot-Tempo’s ’n splinternuwe Suzuki SX4 1.6 GLX MT-meerdoelvoertuig ter waarde van R295 900 wen. swift Die luukse, stylvolle motor word gekenmerk deur ekonomiese brandstofverbruik, veelsydige funksionaliteit, gerief en ’n sportiewe, ruim ontwerp. Stem vir jou gunstelingbenoemde in elkeen van die 19 kategorieë en jy kan dalk hierdie droommotor wen.

Ander Pryse

  • Een Puzey Bladez G-Wizz-bromponie ter waarde van R12 990
  • Vier Yamaha-klawerborde ter waarde van R4 950 elk
  • Vier Olympus TG 835-kameras ter waarde van R4 500 elk
  • Agt Guess-sonbrilgeskenkpakke ter waarde van R1 600 elk
  • Agt Anne Klein-horlosies van American Swiss ter waarde van R1 299 elk
Kompetisiereëls
Die stemmery sluit op 3 Junie om middernag. Wenners sal lukraak gekies word. Die beslissing oor wenners is finaal. Wenners moet bereid wees dat hul naam en foto gepubliseer word. Die wenners sal in kennis gestel word. Pryse is nie oordraagbaar nie en kan nie vir kontant geruil word nie. Jy moet ’n geldige rybewys hê en ouer as 18 wees om te kwalifiseer vir die groot prys van Suzuki. Die kleur van die kar hang af van beskikbaarheid. Personeel en hul gesinne van Media24, Megaprom en die borge mag nie deelneem nie. Met jou deelname aan hierdie kompetisie stem jy toe dat Megaprom promosiemateriaal via SMS aan jou stuur. Jy moet ’n geregistreerde selfoon- of landlyngebruiker wees om aan die kompetisie deel te neem, so nie moet jy toestemming van die eienaar kry. Media24, Megaprom en die borge aanvaar geen verantwoordelikheid vir skade wat uit deelname aan die kompetisie kan spruit nie. Die borge is verantwoordelik vir die verskaffing van die pryse aan die wenners binne ’n redelike tyd.

Registreer regs bo om te begin.

tempo-suzemp